7 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Clam Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nautica by the Beach is 'n pragtige vakansie-woonstel met 'n lieflike see-uitsig in die kusvoorstad Table View. Dié voorstad is aan die Blaauwberg-kus, net 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die ideale basis vir diegene wat die Kaap wil verken.
Die woonstel front na die see, bied slaapplek aan 7 gaste en het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n balkon. Twee van die kamers het 2 enkelbeddens elk en die vierde kamer het 1 enkelbed.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in een van die badkamers. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi en 'n gemeenskaplike swembad en braai-area in.
Die strand is ideaal vir watersport soos seilplank- en vlieërbranderry en ander doendinge in die omtrek sluit vierwielmotorfiets, voetslaan, inkopies en uiteet in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 18 Clam Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica by the Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Clam Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang