4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 102A Compensation Beach Road, Unit 504, Ballito Manor, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
504 Ballito Manor is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die see in Ballito. Die kompleks het 'n uitsig oor Willardstrand en is naby verskeie besienswaardighede in die area.
Dié woonstel het lugversorging en het slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Daar is ook 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon wat oor die hoofstrand uitkyk. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en ander toebehore toegerus. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n CD-speler en lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n see-uitsig.
Twee onderdakparkeerplekke is beskikbaar vir die eenheid. Die kompleks spog ook met 'n swembad, direkte toegang tot die strand en Ballito se promenade. Daar is ook 'n kragopwekker vir ingeval daar kragonderbrekings plaasvind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 143
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 102A Compensation Beach Road, Unit 504, Ballito Manor, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 504 Ballito Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
102A Compensation Beach Road, Unit 504, Ballito Manor, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang