2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 95 Snell Parade, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
505 Golden Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel wat in die veilige Golden Sands-gebou in North Beach, Durban op die strandfront geleë is. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die strandfront en die promenade.
Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus en daar is 'n toonbank met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die woonstel het ook 'n TV met Netflix, lugversorging en onbeperkte WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Die woonstel se ligging bied toegang tot 'n aantal restaurante op Durban se strandfront en uShaka Marine World wat 3 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 95 Snell Parade, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 505 Golden Sands het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
95 Snell Parade, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang