Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

505 Golden Sands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat geraas nie in enige gemeenskaplike areas van die gebou toegelaat word nie en die gebou het stil ure van 22:00 tot 05:00.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste mag nie oortree word nie.
Rook word slegs op die balkon toegelaat en nie binne die woonstel of gemeenskaplike areas van die gebou nie.
Gaste mag die woonstel slegs vir vakansiedoeleindes gebruik. Indien die woonstel deur korporatiewe gaste gebruik word, word hierdie gaste nie toegelaat om hul besigheid op enige manier of vorm in die gebou of op die perseel te bevorder nie.
Die woonstel mag nie gebruik word vir enige besigheid waar enige onwettige handel betrokke is nie.
Geen alkoholverbruik in enige gemeenskaplike areas van die gebou soos die gang, parkeerarea en die hysbak nie.
Voertuie wat in verkeerde parkeerplekke geparkeer word, sal vasgeklem word en 'n R500-verwyderingsfooi sal gehef word.
Gaste kan onderhewig wees aan boetes of uitsetting as hulle nie by die reëls hou nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snell Parade 95, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080e7b8c1a03c4551dc74f4ffa86805941c45a139a640ffecf16fd81d91d353dc667232afa6f93d6ab243d8647a205bfb564?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 95 Snell Parade North Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.845412375361 31.03489030521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem