4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 132 Beach Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
506 Monaco Gardens is in Strand, Kaapstad geleë en is stapafstand vanaf die strand waar gaste gedurende die seisoen walvisse in die branders sal sien baljaar.
Die oopplan-eenheid op die vyfde verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n wasbak, stort en daar is 'n aparte toilet. Die ruim eenheid het ook 'n sitarea, privaat stoep en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, lugbraaier, stoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas en tuimeldroër toegerus.
Geriewe in die huis sluit 'n TV en WiFi in. Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Nabygeleë aktiwiteite sluit swem, visvang, wynproe, fietsry en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 132 Beach Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 506 Monaco Gardens het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
132 Beach Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang