509 Crimson Square
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Fairview Avenue, 509 Crimson Square, Woodstock, 7295, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
509 Crimson Square is in Woodstock in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of enkelreisigers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het ook 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n sitarea met 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n bekoorlike balkon met sitplek wat die perfekte plek vir 'n oggendkoffie is. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is net 'n entjie se stap van The Old Biscuit Mill af, en net 'n entjie se ry vanaf die Atlantiese kus en die pragtige Moederstad-strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Vincent Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 21 Fairview Avenue, 509 Crimson Square, Woodstock, 7295, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Fairview Avenue, 509 Crimson Square, Woodstock, 7295, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang