50A Villa Barcelona
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Zyl-straat 50A, Albertville, Randburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
50A Villa Barcelona is 'n gerieflike woonstel op die eerste verdieping in Randburg. Dit is ideaal vir paartjies of sakereisigers. Die woonstel is in 'n veilige kompleks met 24 uur-sekuriteit.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind, en genoeg kasruimte vir bagasie. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele en 'n gemaklike rusbank. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n bekoorlike balkon met 'n uitsig oor die tuin en swembad. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-areas. Daar is ook 'n aangewese, oop parkeerplek vir 1 voertuig en genoeg besoekersparkeerplek in die kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chandre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Van Zyl-straat 50A, Albertville, Randburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink 50A Villa Barcelona het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Zyl-straat 50A, Albertville, Randburg, 2195, Gauteng