8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 51 Carrington Way, Kimberley, 8301 , Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
51 Carrington Way is 'n luukse selfsorghuis in Kimberley en bied die ideale verblyf aan 'n gesin of groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort, terwyl die vierde slaapkamer ook 2 enkelbeddens het. Hulle maak gebruik van die gastebadkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea en lei verder na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV. Volledige DStv is beskikbaar, en gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.
Buite kan gaste gebruik maak van die sprankelende swembad en braaigeriewe, en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sunette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 51 Carrington Way, Kimberley, 8301 , Noord-Kaap
- Gaste dink 51 Carrington Way het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Carrington Way, Kimberley, 8301 , Noord-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang