Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Klisserville

4.6 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Klisserville van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Klisserville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klisserville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klisserville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klisserville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klisserville Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville

Bell-Lu Guest House is in 'n stil, rustige woonbuurt in Kimberley geleë en bied gerieflike verblyf na aan die plaaslike winkelsentrums, restaurante, hospitale en die middestad is. Ons bied verblyf in en suite-kam...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville

Aletheim Guest House Collection bied heerlike, romantiese dekor en 'n prentjiemooi tuin. Ons bied verblyf in verskillende eenhede: Milnerstraat 59, Milnerstraat 57 en Carrington Court Townhouse 4. Milnerstraat 59 ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville

Carrington Lodge is 'n gastehuis in 'n rustige voorstad in Kimberley in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid. Dit is ook na aan 'n verskeidenheid doendi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klisserville

Leisure Lodge is in Kimberley geleë en is na aan besienswaardighede soos Die Groot Gat, die Benfontein Natuurreservaat en die Kimberley Gholfklub. Die gastehuis het 4 slaapkamers wat verdeel is in 2 enkelkamers, 1...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Klisserville

Haberfeld Lodge is in 'n stil woonbuurt in Kimberley geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste. Die eenheid is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, met twee badkamers. Die hoofslaap...

Vanaf
R999
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville

44 Villa Palma is 'n luukse gastehuis in Kimberley gefokus op die sake- en gesofistikeerde vakansie reisiger. Die gastehuis is gerieflik geleë naby verskeie geriewe in die stad. Ons het 9 slaapkamers wat smaakvol...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Klisserville

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Noord-Kaap

75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley. Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, gratis WiFi, platskerm-TV met DStv hotelpakke...

Vanaf
R1 655
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Oleander Guest House is 'n asemrowende Edwardiaanse huis wat meer as 'n eeu oud is. Dit is sentraal in die geskiedkundige voorstad Belgravia in Kimberley geleë. Die huis het 'n pragtige tuin met ons kenmerkende sel...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Monument Heights, Labram

Barney Barnato B&B is 'n luukse instansie in Monument Heights, Kimberley. Dis minder as 5 km van die lughawe af en 4 km vanaf die middestad. Daar is 6 gastekamers, elkeen individueel versier en gemeubileer. Elke ka...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Herlear, Noord-Kaap

The Guest Cottage is in 'n stil woonbuurt en bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Kimberley. Dit is ongeveer 500 m vanaf Ocean Basket, 900 m vanaf Hoërskool Diamantveld, 1,2 km van Kimberley MediClinic af ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Klisserville akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kimberley blad indien jy na meer Kimberley akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]