+29
Selfsorg in Kampsbaai

51 On Camps Bay

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 51 Camps Bay Drive, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

51 On Camps Bay is net 500 m van die strand en restaurante af en bied asemrowende uitsigte.

Daar is 2 aparte selfsorgsuites wat privaatheid, onafhanklikheid en luuksheid aan reisigers bied, met maklike toegang tot die gastehuis se persoonlike diens.

Die ruim suites beskik oor 'n koninggrootte-bed met vars, wit beddegoed, en suite-badkamer, sitarea, eetarea en 'n moderne kombuisie. Daar is 'n TV met al die satelliet-kanale en gratis WiFi beskikbaar. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien.

Skoonmaakdienste word daagliks verskaf behalwe op Kersfees en Nuwejaar. Gaste kan die swembad by die hoofhuis gebruik. Neem asb. kennis dat daar 2 vriendelike Labradors op die perseel is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Merryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 51 Camps Bay Drive, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 51 On Camps Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

51 Camps Bay Drive, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43b83c0a7a6c3a199b1798cb0fa632631febc5634980775a65514b73c5bc1cd2bc86ccdd823f78e169a2544ec96911da0c75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 51 Camps Bay Drive Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.957389632908 18.378337381615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang