8 gaste
3 slaapkamers
7 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 51 Wendy Street, Deneysville, 1932, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
51 Wendy Street is in Denysville geleë en is stapafstand van die Vaaldam af.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste kamer het ‘n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 3 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ‘n dubbelmotorhuis en oorgenoeg parkeerplek vir sleepwaentjies en karavane op die perseel.
Daar is ook gratis WiFi en 'n gasbottel en -ketel om voorsiening te maak vir kragonderbrekings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Juliana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 51 Wendy Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Gaste dink 51 Wendy Street het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Wendy Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang