20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Mrt 2020 tot 24 Jul 2020.
Deneysville Akkommodasie by 51 Wendy Street | LekkeSlaap
+9
+9

51 Wendy Street

2 resensies
Selfsorg
  • Winteraanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 750 R1 400 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wendystraat 51 , Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

51 Wendy Street is in Denysville geleë en is stapafstand van die Vaaldam af.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste kamer het ‘n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 3 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ‘n dubbelmotorhuis en oorgenoeg parkeerplek vir sleepwaentjies en karavane op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 51 Wendy Street sluit in:

Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 51 Wendy Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wendystraat 51 , Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink 51 Wendy Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 750
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
was R1 750
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
was R1 750
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wendystraat 51 , Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9tFVF9MBofEYzk7iq7yC5YckzjkoEfiyBj1jXDxVumiNanpVvS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 750, nou Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 51 Wendy Street Deneysville 1932 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.89938 28.11043
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za