+6

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Michelle D
1 nag
5.0
Jun 2026

Fantasties! Besonders lekker! Kamers is mooi ingerig, beddens is gemaklik en rustige atmosfeer! Koffie en tee beskikbaar in die kamer. Elke bed het 'n warm kombers. Verwarmer in die badkamer. Goeie ontbyt. Adri is die beste gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh D
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Exceptional. Great and friendly hosting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld, vriendelik en tegemoetkomend. Ek het lekker gebly, lekker geslaap, lekker ontbyt. Lekker gesels met die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhoda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. Het baie lekker gebly, alles was mooi skoon. Die gasvrou en haar man is awesome mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en vriendelike diens. Sal vir seker weer daar bly! Verskriklik lekker gebly, baie vriendelike diens en baie lekker ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Home away from home. Friendly reception and service. Comfortable and clean accommodation. Fantastic breakfast. A true pleasure to have stayed there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Rustige verblyf in skoon en netjiese kamers met baie vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly en kon rustig ons gang gaan. Gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig en het moeite gedoen om in ons behoeftes te voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Vriendelik, gemaklik en goeie waarde vir geld. Baie vriendelike diens, kamers is skoon en netjies met alles wat nodig is om gemaklik te kan oornag. Ontbyt reëlings word sorgvuldig gemaak en stiptelik bedien soos gereël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie lekker verblyf. Skoon, netjies en baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylee F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Clean, friendly owners, bed and breakfast. The breakfast was amazing. The owners really go out of their way to provide great customer service. The room was clean upon arrival. The best part was the electric blanket as the weather was quite cold during my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

52 Ninth Ave, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f4ab5c9689502a94366fd3d0ce1ba40a15c02d633f9bb08e14c797f37ab9d901e6e24f481d7ec7ea18c33210517cb8f0a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 52 Ninth Ave Florida 1709 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.171803378009 27.923748493195
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang