52 On Ninth B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welkom by 52 on Ninth. Ons B&B is in Florida, Gauteng geleë en is binne 30 minute se ry van die hoof-sakekerns soos Fairlands, Randburg, Bryanston, Sandton en Johannesburg se middestad uit.

Ons het 5 kamers wat pragtig ingerig is. 2 van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. 3 van die kamers net het 'n stort. Verder is daar volledige DStv, ondervloerse verhitting, elektriese komberse op die beddens, 'n yskassie met verwelkomingsappies, ontbytgeriewe in die hoofgebou en genoeg private parkeerplek in. Dit is sentraal geleë met maklike toegang tot winkels, vermaak, hoër opleidingsentrums en mediese geriewe.

Kom verken 52 On Ninth B&B se ideale ligging en beleef ons uitstaande gasvryheid.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 52 On Ninth B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za