Pick your preferred language

English

Afrikaans

+24
Gastehuis in Parkview

52 on Wexford

2 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Galway Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

52 on Wexford is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Parkview, Johannesburg. Die bekoorlike en knus kothuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek en skuil in 'n welige en rustige tuin, wat deur groen bome en pragtige blomme omring word, wat 'n rustige en idilliese atmosfeer skep.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het die kothuis ook 'n lessenaar, twee stoele en 'n platskerm-TV. Die glasdeure maak oop na die lieflike tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 21 Galway Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink 52 on Wexford het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

21 Galway Road, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA792f1cc888666195b25307d73a6994123cadf32b57273b3b43f40d6f9ebaca78ba3ed2b959c5519791b152935f1fe6788e30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 21 Galway Road Parkview 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.167866012432 28.019771311674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang