2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Coral road, 53 Atlantic Terrace, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
53 Atlantic Terrace is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelkompleks net 'n entjie van die bekende Kite Beach in Bloubergstrand af.
Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n dubbelbed met gehaltelinne in die slaaparea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste moet net hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, 'n koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus is en daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n TV, asook gratis WiFi.
Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele, 'n gasbraai en 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en is naby verskeie restaurante, winkels, openbare vervoergeriewe en aktiwiteite.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 32 Coral road, 53 Atlantic Terrace, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 53 Atlantic Terrace het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Coral road, 53 Atlantic Terrace, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang