+19
Selfsorg in Pretoria SSB

54 Solitaire

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

54 Solitaire is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is naby hospitale, ambassades en winkelsentrums geleë, wat dit ideaal vir sakereisigers en gesinne maak.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed, terwyl die gedeelde badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea lei na 'n toonbank met stoele, gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is verskeie besienswaardighede in die area wat die Pretoria Buiteklub, Uniegeboue, die Voortrekker Monument en Loftus Versfeld insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 54

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb69d9b49447efdb4ab4a82cd2b30aeb8cc665ff7e1c28425f09282934e3fd14566c87aff785095fe75d156ead1eabbfdeba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 554 Francis Baard Street Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7477643 28.2063368
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang