Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg. Beddegoed word voorsien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hul eie handdoeke bring.
Hierdie is slegs 'n kwotasie - kontak ons asseblief indien u meer tyd benodig om die deposito te betaal.
Indien u nie die bespreking gaan aanvaar nie, wees asseblief so gaaf om die kwotasie van die hand te wys sodat ek dit aan iemand anders kan aanbied.
Die volle DStv-pakket is beskikbaar teen 'n opsionele ekstra koste van R30 per dag.
Volle betaling sal 7 dae voor aankoms vereis word.
'n Sleutel- of breekskadedeposito van R500 word met die finale betaling vereis - dit is ten volle terugbetaalbaar na vertrek en die woonstel se nagaan.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang