Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella Maris

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg. Beddegoed word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie is slegs 'n kwotasie - kontak ons asb. indien jy meer tyd nodig het om die deposito te betaal. As jy nie die bespreking gaan maak nie, wees asseblief so gaaf om die kwotasie van die hand te wys sodat dit aan iemand anders beskikbaar gestel kan word.

DStv (volledige pakket) is teen R30 ekstra per dag beskikbaar.

Die volledige betaling word 7 d byae voor die inklokdatum vereis.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 word vereis by die finale betaling - dit is ten volle terugbetaalbaar na vertrek wanneer die woonstel nagegaan word.Bring eie handdoeke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stella Maris 54, Kusweg 73, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2892dd0ff443849f864a7b4c349bb7d9580c437642e92ea96e2c159ab55009bdfe443e36ed13d1d70014033e3e44acbb13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 135 5 1 5 54 Stella Maris 73 Beach Road 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.051934637259 30.887793134918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem