4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
56 Hermanus Beach Club is 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Hermanus en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin, 'n groep vriende of 2 paartjies.
Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saamrbing.
Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid beskik oor 'n lieflike buitebraai-area met 'n tuin en 'n see-uitsig.
Die oord spog met 24 uur-sekuriteit, veilige onderdakparkeerplek, 2 gemeenskaplike swembaddens, tennisbane, 'n muurbalbaan, minigholf, arkade-speletjies, 'n kroeg, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n gastesitarea, wasgoeddiens, 'n speelarea vir kinders, skilderagtige klippaadjies en 'n rotsstrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 56 Hermanus Beach Club het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang