2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
57 Chakas Cove is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien die kompleks 'n swembad het en binne stapafstand van die strand is.
Hierdie grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 badkamer en 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklikse sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie sitarea lei na 'n beskutte stoep met 'n tafel en stoele. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 57 Chakas Cove het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang