59 on Ray
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 59 Ray Crescent, Britannia Reef, Britannia Bay, St. Helena Bay, 7282, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
59 on Ray is 'n selfsorg-vakansiehuis in Britanniabaai, binne 200 m loopafstand van die strand waar dolfyne deur die meeste seisoene sigbaar is.
Hierdie huis bestaan uit 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 ¾-beddens en maak gebruik van die gesinsbadkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ekstra vrieskas in die motorhuis. Die kombuis brei uit na die ruim leefarea wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV wat toegang bied tot 'n verskeidenheid DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die aangrensende binnenshuise braai-area is perfek vir 'n gesinsbraai en kyk uit oor die groot park langs die verblyf.
Die voordeur maak oop na 'n ingeslote patio met 'n lieflike vuurput wat vir 'n buitebraai gebruik kan word. Hierdie eiendom het 'n beveiligde alarmstelsel en bied veilige parkering in die motorhuis op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 59 Ray Crescent, Britannia Reef, Britannia Bay, St. Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Ray Crescent, Britannia Reef, Britannia Bay, St. Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang