- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5C Sandra Place, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
5C Sandra Place bied selfsorgverblyf op 'n lieflike eiendom in Ballito, net 100 m van die strand af en naby winkels en restaurante. Verblyf is beskikbaar in 'n hoofhuis en 'n aparte, selfversorgende woonstel, wat saam gehuur kan word vir groepe van tot 11 gaste.
Die hoofhuis bied slaapplek vir tot 9 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers bo, waarvan 3 en suite is. Die oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea maak oop via skuifdeure na 'n patio en grasperk met see-uitsigte.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefkamer, en is lugversorg.
Gaste het gedeelde gebruik van die tuin en swembad. 'n Huishoudelike diens kan teen 'n bykomende fooi gereël word. Let asseblief daarop dat 2 katte op die eiendom woon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5C Sandra Place, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 5C Sandra Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5C Sandra Place, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang