5@Viooltjie
4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Viooltjie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
5@Viooltjie is 'n selfsorg-eenheid in 'n stil voorstedelike area in Riversdale, Wes-Kaap. Die eiendom bied gerieflike toegang tot nabygeleë besienswaardighede.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 1 slaapkamer, 'n aparte leefarea met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die leef-/sitkamer het twee sofas wat in twee enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, breekware en eetgerei. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Vir vermaak is daar 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
'n Swembad is beskikbaar, maar gaste word vriendelik versoek om toegang vooraf te reël.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Viooltjie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Viooltjie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang