8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Taunton Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
6 Bali Villas is 'n ruim selfsorghuis in die kusdorp Southbroom. Dit is ideaal vir gesinne of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die aparte badkamer onder het 'n stort.
Die dubbelingang lei na 'n oopplan-leefarea met sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea lei na die stoep met 'n uitsig oor die tuin. Daar is ook 'n swembad.
Die verblyf is in Southbroom se beskermde bewaringsgebied en omring deur welige kuswoud, die ideale wegbreekplek vir gholfspelers, stappers, voëlkykers en gesinne. Die ongerepte strande, sowel as maklike toegang tot die nabygeleë gholfbaan en ander besienswaardighede, maak dit die perfekte vakansie-ontvlugting.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Taunton Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Bali Villas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Taunton Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang