Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (252)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (245)

Resensies van Southbroom

4.7 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Southbroom van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Southbroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Southbroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Southbroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southbroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Southbroom Akkommodasie

251 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom

San Lameer Studio Villa, 'n luukse, selfsorg-ateljeewoonstel, is in die San Lameer Gholflandgoed geleë. Dit is ideaal vir 'n ontspanne en veilige wegbreek van die besige alledaagse lewe. Die woonstel het slaapple...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom

San Lameer Villa is in die hartjie van die landgoed geleë en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die boonste villa het 3 kamers en 2 badkamers en word met trappe bereik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom

Vervet's Crest Holiday Apartment is in Southbroom aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë, net 5 minute se stap van die strand af. Dié woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Die eenheid het 1 slaapkame...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach, Southbroom

Marina Glen Holiday Resort is in Marinastrand en bied verblyf vir 6 gaste in 'n vakansieoord. Die eenheid is gerieflik ingerig en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-b...

10% af Naweke!
Vanaf
R920
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ramsgate, Southbroom

Ramsgate Dunes is in 'n rustige, lowerryke buurt in Ramsgate geleë. Dit is stapafstand vanaf die strand en die strandmeer by die Mbizane-rivier. Ramsgate Dunes is die ideale plek vir 'n seevakansie en bied gemaklik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Trafalgar, Southbroom

D'ej'a Vu is 'n selfsorgstrandhuis in Trafalgar aan die Suidkus en is slegs 300 m vanaf die hoofstrand. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapk...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Trafalgar, Southbroom

Days At Sea Beach Lodge bied 5-ster-verblyf in 'n paradys. Dit is in 'n welige tropiese tuin op die wit strande van Trafalgar in Kwazulu-Natal geleë. Dié kusdorpie lê 150 km suid van Durban aan die Suidkus van Kw...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer, Southbroom

San Lameer Villa 2205 is 'n stylvolle, dog huislike en gerieflike gesinsvakansiehuis in die wonderskone San Lameer, aan die sprokiesagtige KwaZulu-Natalse Suidkus. Hier leef 'n mens naby die natuur met pragtige see-...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Trafalgar, Southbroom

Wenonah 12 is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Trafalgar geleë, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys van woude, strande, warm water van die Indiese Oseaan en lekker sonsk...

15% af Aanbod!
VanafR590
R502
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach, Southbroom

Sherwood Forest is in 'n botaniese-omgewing in die prentjiemooi dorpie Marina Beach geleë. Gaste kan die natuurlike omgewing van Sherwood Forest, die helder swembaddens en die speelarea vir die kinders geniet. Ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Southbroom akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za