Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14
Selfsorg in Gonubie

6 Coogee Bay

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Deary Drive, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

6 Coogee Bay is 'n bekoorlike strandfront-vakansiewoonstel in Gonubie, Oos-Londen. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf langs die wildekus.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis bied slaapplek aan 4 gaste.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek wat die leefarea en kombuis van mekaar skei. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die balkon lei.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area op die balkon met sitplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cameron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Deary Drive, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink 6 Coogee Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 585
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 585
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 585
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Deary Drive, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6351ed1df1a9216b5c82aed8fe2e179971c753d63dff2607e7a314822555338b1757d529c560f34309dd3a0f7516bee96e5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 585 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 1 Deary Drive Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.938525929456 28.031943440437
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang