4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Culemborg Street, 6 Culemborg Court, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
6 Culemborg Court is 'n bekoorlike woonstel naby Kusweg, Strand en bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf stapafstand vanaf die strand. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat op soek is na vakansieverblyf naby winkels en restaurante in die area.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en lei na die balkon.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Coceka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Culemborg Street, 6 Culemborg Court, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 Culemborg Court het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Culemborg Street, 6 Culemborg Court, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang