3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Dalebrook Road, Unit 2, Kalk Bay, Cape Town, 7965, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
6 on Dalebrook bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n veilige en luukse woonstelblok in Kalkbaai. Dié woonstelblok is net 'n hanetreetjie van die Dalebrook-getypoel af.
Die woonstel het 2 slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n enkelbed. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof en mikrogolf toegerus en in die leefarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien en die leefarea lei na 'n binnehof met 'n tafel en stoele.
Gaste kan in die eko-swembad op die gemeenskaplike dek swem of in die Dalebrook-getypoel. Kalkbaai het verskeie restaurante, winkels, kafees, en strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ivan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 6 Dalebrook Road, Unit 2, Kalk Bay, Cape Town, 7965, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 on Dalebrook het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Dalebrook Road, Unit 2, Kalk Bay, Cape Town, 7965, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang