Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (31)

Resensies van Kalkbaai

4.8 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Kalkbaai van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Kalkbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kalkbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalkbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalk Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kalkbaai Akkommodasie

30 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

Modern Beach Apartment is 'n dubbelverdieping-strandwoonstel met asemrowende see-uitsigte vanuit die hele woonstel. Dis ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers. Die eenheid is baie gewild en dit het ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kalkbaai

Kalk Bay Cottage, Old Fisherman's Home is 'n ou historiese vissermanskothuis met 'n moderne gevoel. Dié kothuis is ideaal geleë naby al die besienswaardighede in die omgewing. Die kothuis teen Boyes-rylaan bied s...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kalkbaai

Rosmead-woonstel is 'n ligte selfsorgwoonstel met 'n oopplan-uitleg en unieke styl. Dié ou historiese gebou is opgeknap en het 'n moderne, vars ontwerp. Dit was in die verlede deel van die ou Nederduitse Gereformee...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

One Quay at the Majestic is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige vissersdorpie aan die kus van Valsbaai in die Wes-Kaap. Die woonstel het 1 slaapkamer en is smaakvol versier en ingerig om ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai

Chartfield Guesthouse is in die bekoorlike kusdorpie Kalkbaai geleë en dit kyk oor die prentjiemooi hawe uit. Die gastehuis en die dorpie herinner jou aan vervloë jare se ouwêreldse bekoring en tog word elke mode...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

The Duke at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai, stapafstand vanaf die Kalkbaai-hawe. 'n Veilige, aangewese parkeerplek is beskikbaar en die kompleks he...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kalkbaai

Fintimara Bay House is in Kalkbaai en is die ideale strandhuis wat net gerieflik is. Die huis is sentraal geleë en is net 'n paar meter van die dorpie, hawe en minute van die strand af. Daar is 3 gholfbane en bekro...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kalkbaai

Clairvaux House het 'n sentrale ligging in die lieflike dorpie Kalkbaai binne stapafstand vanaf die hawe en gewilde eetplekke soos Olympia Cafe, Cape to Cuba en The Brass Bell. Die verblyf word aangebied in die oors...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kalkbaai

The Beach House is 'n moderne en helder selfsorghuis in Kalkbaai met pragtige see-uitsigte. Die huis bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighede soos die strand, verskeie restaurante, winkels en kroeë. Di...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

Harbour View at Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die Hoofweg in Kalkbaai. Die woonstel het 'n lieflike see-uitsig oor die hawe. Dis in die Majestic Village in die hartjie van Kalkbaai geleë en dis naby Ka...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

Starfish Cottage is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n ontspanne atmosfeer wat in Kalkbaai naby verskeie restaurante, koffiewinkels, strande en getypoele geleë is. Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

The Majestic Apartment is 'n luukse woonstel of huis met 1 tot 3 luukse slaapkamers in die opgeknapte ou Majestic Hotel in Kalkbaai. Die hotel se oorspronklike eienskappe uit 1920 is behou en gekombineer met moderne...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige, kleurryke vissersdorpie aan Valsbaai se kus. Hierdie ruim tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 1 groot en suite-badk...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kalkbaai

6 on Dalebrook bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n veilige en luukse woonstelblok in Kalkbaai. Dié woonstelblok is net 'n hanetreetjie van die Dalebrook-getypoel af. Die woonstel het 2 slaapkamer...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

Baymount View is 'n ruim, bekoorlike woonstel wat sentraal geleë is teen die berghange met 'n uitsig oor Kalkbaai. Die woonstel is die ideale basis vanwaar alles wat hierdie gebied het om te bied verken kan word, s...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

6 The Quays in Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks en is in die hoofstraat van Kalkbaai in Kaapstad geleë. Die kompleks is ideaal oorkant die Cape 2 Cuba-restaurant geleë. Dié smaakvol...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

Majestic 7 Townhouse is in Kalkbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die dubbelverdiepingmeenthuis b...

Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kalkbaai

The Millhouse at Majestic Village is 'n selfsorgmeenthuis in die Majestic Village-kompleks in die hartjie van Kalkbaai, naby die Kalkbaaihawe. Dié meenthuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badk...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai

The Studio at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n kort entjie van die hawe af. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaaparea, 1 badkamer en 'n oopplan-kom...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai

Sunshine Villa is in 'n rustige area van Kalkbaai, 'n lewendige vissersdorpie aan die kus van Valsbaai. Hierdie effense boheemse voorstad van Kaapstad lê tussen die see en die berge, en is een van die laaste werken...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Kalkbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za