8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 6 Sameja Drive, Dunkirk Estate, 1 Salt Rock Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
6 on Sameja bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n groot oopplan-gesinshuis op die veilige en gesogte Dunkirk Estate in Salt Rock aan KwaZulu-Natal se Noordkus.
Die smaakvol versierde enkelverdiepinghuis beskik oor 4 ruim en suite-slaapkamers, 'n kombuis met 'n opwaskamer en 'n spens, oopplan-leefareas en 'n groot tuin met 'n nuwe, privaat swembad en 'n swembaddek. Daar is ook 'n privaat astro-area met 'n krieketnet.
Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n bababedjie op versoek. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is met ’n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en lei na ’n oopplan-eetarea en -sitarea wat ideaal is vir ontspan. Gratis WiFi word voorsien.
Daar is ook 'n gasbraai, vuurput en draagbare braaigeriewe, asook ’n speelkamer met ’n TV vir kinders. Gaste het ook toegang tot verblyf vir personeel en veilige parkeerplek.
Die landgoed spog met ’n gemeenskaplike swembad om in af te koel en ’n pragtige woud om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kirsten Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Sameja Drive, Dunkirk Estate, 1 Salt Rock Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 on Sameja het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Sameja Drive, Dunkirk Estate, 1 Salt Rock Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang