5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Sprigg Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
6 on Sprigg is 'n bekoorlike selfsorghuis met sy eie privaat ingang, op die eienaar se perseel in 'n stil area in George.
Dié gesinsvakansiehuis bied gerieflike slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. WiFi is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel, kaggel en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na die swembad en braaigeriewe.
6 on Sprigg bied maklike toegang tot plaaslike restaurante en winkels. Gaste kan die nabygeleë Tuinroete Botaniese Tuin en ander staproetes in die Witfontein Natuurreservaat verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Sprigg Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 on Sprigg het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Sprigg Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang