6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 77 Marine Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
6 Stafford Place bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in 'n sekuriteitskompleks in Uvongo.
Die woonstel het 2 slaapkamers, en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n ruim sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Die skuifdeur lei na 'n lieflike stoep met 'n buitetafel en braaigeriewe. Die kompleks bied veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lynn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 77 Marine Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Stafford Place het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
77 Marine Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang