2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ira @ The Duke is 'n lieflike selfsorgtoevlugsoord in die hartjie van Kaapstad. Dit is die perfekte plek vir diegene wat gretig is om die stad se vele besienswaardighede te verken.
Hierdie stylvolle en luukse woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n knus slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, yskas, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster, Nespresso-masjien met kapsules en 'n wasmasjien toegerus is. Die ruimte sluit ook 'n toonbank met stoele, etenstafel met sitplek vir 2 en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, sitplek by die venster en 'n TV in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan by die dakarea met 'n gemeenskaplike swembad en 'n dek met 'n uitsig ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Stay Amazing Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 49
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Ira @ The Duke het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang