64 On Windsor
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 64 Windsor Street, Gerdview, Germiston, 1401, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
64 On Windsor is 'n bekoorlike alleenstaande huis wat in Germiston, 'n stad in die Oos-Rand van Gauteng, geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir paartjies en enkel- of sakereisigers.
Dit het slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Hierdie verblyf is net 10 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Emperor's Palace Casino. Johannesburg en Sandton is 25 minute se ry weg. Hierdie verblyf se sentrale ligging bied die perfekte balans tussen toeganklikheid en rustigheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 64 Windsor Street, Gerdview, Germiston, 1401, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 Windsor Street, Gerdview, Germiston, 1401, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang