69 Chakas Cove
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
69 Chakas Cove is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek, aangesien dit asemrowende see-uitsigte het.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix.
Buite is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele wat die perfekte plek is vir gaste om 'n skemerkelkie en die uitsigte te geniet. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Dié kompleks bied ook privaat strandtoegang.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang