Pick your preferred language

English

Afrikaans

+41
Selfsorg in Bethlehem

7 Fonteine Guest Farm

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Fonteine, Saulspoort Farm, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

7 Fonteine Guest Farm is 'n rustieke bestemming op 'n plaas langs die Ashrivier buite Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Dit is die perfekte wegbreekplek buite die stafsgedruis en is ook 'n ideale visvangplek waar gaste na hartelus kan visvang en die hele gesin kan rus en ontspan.

Verblyf word in selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Elke eenheid het 'n privaat stoep met ingeboude braaigeriewe en dit is die ideale plek om die son te geniet en die uitsig oor die rivier te bewonder.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elisma S
Saam met vriende
5.0
Lekker, rustig, mooi. Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Sal net versoek dat daar ook bunk beds in die ander eenhede gesit word, d...
Sien meer
Des 2025
Christo L
Saam met lewensmaat
5.0
Goed vir die siel. Ons het onlangs by 7 Fonteine Guest Farm gebly en dit was 'n ongelooflike ervaring! Die plek is pragtig, rustig en perfek vir 'n we...
Sien meer
Aug 2025
Hermann W
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflik. Regtig 'n baie gerieflike plek. Dit is baie netjies en baie meer ruim as wat die foto's wys. Dink dit is regtig goeie waarde vir geld ...
Sien meer
Mei 2025
Retha O
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige wegbreek. Ons het lekker gebly by 7 Fonteine. Kommunikasie was maklik en vriendelik. Verblyf was mooi skoon en netjies. Rustige en veilige atm...
Sien meer
Mrt 2025
Leannie M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker by 7Fonteine. Pragtige plekkie op die dam, veilig, rustig, alles wat ons nodig gehad het vir die aand se verblyf.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Fonteine, Saulspoort Farm, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink 7 Fonteine Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Fonteine, Saulspoort Farm, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA500ce11a22143bbf14ac4eeea7170273efee7abe2cfde999920aac12da841b89a1ecb83b843127c903e33a18773ad2f86c06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 7 Fonteine Saulspoort Farm 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.236611635546 28.370883464813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang