12 gaste
6 slaapkamers
12 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 George Hullet Place, Salt Rock, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
7 George Hulett House is 'n idilliese strandfronthuis by Salt Rock-strand naby Ballito. Dit is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die bekoorlike sesslaapkamerhuis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 4 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die sesde slaapkamer is 'n slaapsaalstyl-kamer met 4 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders en dit het 'n en suite-badkamer met 'n wasbak en 'n toilet. Die ander 3 badkamers het elk 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, of slegs 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n pragtige see-uitsig.
Die leefarea lei na 'n stoep met nog sitplek en braaigeriewe. Die huis het ook 'n groot grasperk waar die kinders sorgeloos kan speel, asook veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 George Hullet Place, Salt Rock, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 7 George Hulett House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 George Hullet Place, Salt Rock, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang