4 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Annandale Road, East London, 5210, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
7 On Annandale bied gehalte-verblyf in Oos-Londen en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die B&B is net 12 km van die Oos-Londen Lughawe af.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is elegant gemeubileer. Dit beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel vir ekstra gemoedsrus en die B&B is lekker sentraal geleë, na aan verskeie skole en minder as 5 km van die bekende Nahoon-strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 7 Annandale Road, East London, 5210, Oos-Kaap
- Gaste dink 7 On Annandale B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Annandale Road, East London, 5210, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang