Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (13)
Wildsplase (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Stirling

4.2 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Stirling van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Stirling besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stirling.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stirling akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stirling Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stirling Akkommodasie

30 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stirling

Leisure Lodge B&B bied B&B- en selfsorgverblyf in Oos-Londen en is ideaal vir sakereisigers wat op soek is na verblyf in die middel van die week of 'n gesin wat selfsorgverblyf benodig. Die lodge is sentraal geleë ...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Stirling

Hoylake Inn is op die kruin van die luukse Bunker's Hill geleë. Ons majestueuse uitsig van Oos-Londen se kuslyn en groen gholfbane sal selfs die mees ervare reisiger beïndruk! Die gastehuis se kamers is uiters ge...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Stirling

See More Guest House is 'n stil toevlugsoord van rus op die Ooskus, in die middel van tropiese tuine met 'n ryk voëllewe en 'n uitsig van die Indiese Oseaan. Die gastehuis bied 'n keuse van kamers met koninggroott...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Stirling

Pollock's B&B is in 1997 op die been gebring en is gerieflik geleë in die sentrale en veilige Baysville Uitbreiding, Oos-Londen. Die privaat en ruim en-suite kamers het elkeen 'n eie privaat ingang en tuin. Parke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stirling

Baruch Bayith is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se eiendom in Baysville, 'n stil residensiële voorstad van Oos-Londen. Die area is naby bekroonde restaurante, winkelsentrums, 'n gesogte gholfbaan en verskeie sko...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Nahoon, Stirling

By Eezzze, 'n uitbreiding van Riversway wat geleë is in 'n lowerryke omgewing, Nahoon in Oos-Londen. Die kamers is om 'n lieflike swembad en spog met 'n wild-lodge tema, grasdak veranda en dek wat na die swembad le...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nahoon, Stirling

Smart Villa is lekker sentraal en in die hartjie van Nahoon naby restaurante, winkels en Nahoon se strand geleë. Die gastehuis is bekend vir uitstekende diens en gasvryheid. Dit is eksklusief ontwerp met gaste se g...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Nahoon, Stirling

7 On Annandale bied gehalte-verblyf in Oos-Londen en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die B&B is net 12 km van die Oos-Londen Lughawe af. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is elegant geme...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nahoon Strand, Stirling

Springtide Studios bied gerieflike selfsorg-akkommodasie net 750 m van Nahoon-strand af in die gegoede woonbuurt, Nahoon, in Oos-Londen. Hierdie nuwe selforg-ateljeewoonstelle is lugtig en gerieflik en bied slaappl...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nahoon Strand, Stirling

Nahoon Guest Flat is in Nahoon-mond geleë, 5 minute se stap van die strand en Beach Break Cafe af. Die verblyf beskik oor 2 kamers waarvan albei 'n badkamer het. Kamer 1 het 'n dubbelbed, kamer 2 het 2 enkelbedden...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stirling akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za