7 on Firdale
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 7 Firdale Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
7 on Firdale is hoog in Seepunt, Wes-Kaap, geleë en het 'n uitsig oor die see. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die huis het ook 'n ekstra badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die kombuis.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die huis word nie deur beurtkrag geraak nie.
Gaste kan buite eet terwyl hulle die rustige uitsigte bewonder. Daar is ook 'n Weber-braai.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Firdale Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Firdale Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang