+41

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annamarie R
1 nag
5.0
Feb 2026

Goeie waarde vir geld, baie netjies en ruim spasie. Sal weer teruggaan. Lekker ingerigte spasie, baie netjies en skoon. Die sitkamer en kombuis is wel redelik ver van mekaar, maar vir jong mense kan dit goed werk. Voorstel: 'n paar los matte op die houtvloer kan gevaarlik wees vir gly. Dalk net anti-slips onder sit. Die groente messies in die kombuis laai het nie regtig die doel gedien nie. Investeer in Victorinox messies, dit hou vir ewig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
7 on South
Baie dankie vir die positiewe kritiek. Ons waardeer opreg en sal werklik werk maak van jou voorstelle. Wat die messe aanbetref, jy wil nie weet, sekere persone dra spesifiek Victorinox messe weg, teelepels gereeld. Sonder om te veel detail te gee, wil ek jou net verseker dat jy op jou volgende besoek alles sal kry wat jy benodig. Hoop jy verstaan.

Zune S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Heerlik, gesellig, lekker! Ons het heerlik gekuier. Die huismense is en was so vriendelik, hulle voel al soos familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Tuisgevoel, vriendelike gashere, alles wat ons nodig gehad het. Ons was 'n groep vriende wat vir een nag hier gebly het en alles was net so gerieflik en maklik. Dit was ons tweede keer wat ons hier tuisgegaan het, en ons sal beslis weer terugkom. Die gashere is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

A pleasant weekend beach stay, conveniently close to the beach and grocery store. We had a very pleasant weekend stay at the beach. It was exactly what we needed. The location is ideal, within easy driving distance to the beach and conveniently close to grocery stores.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Alles wat jy nodig het, stilte en rus. Saligheid vir die siel. Ons het heerlik gekuier by ons huisie/woonstel. Net een aand oorgeslaap en alles tot ons beskikking gehad. Plek was skoon en gerieflik, alles wat jy nodig het vir 'n naweek wegbreek. Dankie vir lekker gesels, al was dit so kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
7 on South
Hi Sonette, dit is altyd lekker om mense soos julle te ontvang. Ek het regtig julle vriendelikheid, netheid en geselskap waardeer. Kom kuier gerus weer, hoop ek sien julle gou weer. Groete Anton.

Tanya B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Perfek vir n vinnige een nag oorslaap. Perfek vir n vinnige een nag oorslaap. . Kamer was skoon, linne was vars.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natasha H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely. It was amazing, would love to go again soon. The hosts are such lovely people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Oornag. Baie netjies en ruim. Goed toegerus. Rustig en stil. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Puik akkommodasie met baie gasvrye eienaars. Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 South Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA834491f264b7ff16065b801a9dcc91818d1b458deb060edf80ad3a402ba238e1c38bfa7a4f2641272b9be7f679df3e5e9f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 7 South Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.53900166953 20.043810838074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang