6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 96 Compensation Beach Road, Unit 7 The Bay, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
7 The Bay Beachfront Apartment is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die grondverdieping in The Bay-kompleks in Ballito en is ideaal vir 'n kuswegbreek met 'n see-uitsig. Dit bied direkte toegang tot die strand en is langs die skilderagtige 4 km-promenade naby die hoofswemstrand geleë.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak op 'n privaat stoep met 'n see-uitsig oop. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is 'n stort in die tweede badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n omsetter wat die TV, WiFi en een lamp tydens kragonderbrekings aandryf.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en 'n grasperk met 'n asemrowende see-uitsig. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-areas en direkte toegang tot die ongerepte strand waar hulle kan sonbaai, swem en strandwandelings geniet. Daar is 2 oop parkeerplekke vir gaste beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Claire Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 96 Compensation Beach Road, Unit 7 The Bay, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 7 The Bay Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
96 Compensation Beach Road, Unit 7 The Bay, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang