702 Flamingo
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
702 Flamingo is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Seepunt, stapafstand vanaf die Seepunt-paviljoen en -promenade wat dit ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie maak.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster en 'n koffiemasjien toegerus is. Die sitarea langs die kombuis het 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite op die balkon is daar 'n see-uitsig. Die woonstel is ook stapafstand vanaf strande soos Milton-strand, Brokenbath-strand en Sunset-strand.
Ligging
- 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang