6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
71 The Beacon Sea View Unit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is. Die woonstel is op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, 210 m vanaf Thompson se strand en getypoel.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea wat ideaal is vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en die ander badkamers het baddens en storte.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV met DStv en plafonwaaiers.
Die woonstel het 'n beskutte stoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe. Die stoep lei na 'n grasperk vanwaar mens 'n lieflike see-uitsig het. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie en die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en 24 uur-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Roland Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 71 The Beacon Sea View Unit het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang