2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 377 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
711 @ The Sage is die ideale bestemming vir 'n wegbreek by die see in Seepunt en dit is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, 'n ketel, koffiemasjien en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n TV teen die muur en 'n lessenaar. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek word voorsien. Die woonstel is naby Seepunt Promenade se naglewe en restaurante geleë, stapafstand vanaf Sea Point Pavilion Beach en Milton Beach en 4,5 km vanaf Seinheuwel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gisela Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 44
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 377 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink 711 @ The Sage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
377 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang