711 Riverlands
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 51 Gogosoa Street, Sunbird Apartments, Observatory, 7925, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
711 Riverlands is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Observatory, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad en al sy geriewe kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n ingeboude kas, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sit- en eetareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met buitesitplek en ongerepte uitsigte, 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium op die perseel en veilige parkering op die perseel geniet. Riverlands Mall met plaaslike winkels en restaurante is naby, met die Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 15.6 km weg. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die Kaapstad Stadsentrum, Rhodes Gedenkteken, V&A Waterfront en Tafelberg Kabelkar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 51 Gogosoa Street, Sunbird Apartments, Observatory, 7925, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Gogosoa Street, Sunbird Apartments, Observatory, 7925, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang