+13
Selfsorg in Pretoria SSB

72 Solitaire

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

72 Solitaire is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is gerieflik naby hospitale, ambassades en winkelsentrums geleë, en die verblyf is ideaal vir sakereisigers en gesinne.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, kombuisie en 'n sitarea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n gemaklike sitarea, 'n eetarea en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Daar is 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omgewing, insluitend die Pretoria Buiteklub, Uniegebou, die Voortrekkermonument en Loftus-stadion.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 54

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 610
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 610
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 610
per nag (plek vir 2)
Bespreek

554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f08369292ec01c1bc4e4095573cad574a0abbf912425689e9aeb3128cfab32d7be1bd780ff5d356f11b7a7b7192c06fb7f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 2) 554 Francis Baard Street Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.747846440789 28.20639044418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang