+58
B&B in Kimberley

75 on Milner Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 75 Milner Street, Memorial Road Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley.

Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, gratis WiFi, platskerm-TV met DStv-hotelpakket en 'n yskassie.

Daar is 2 gesinskamers en elk het 'n koningingrootte-bed, volledige en suite-badkamer, kombuis met 'n mikrogolfoond, en 'n solderarea met 2 driekwartbeddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging.

Veilige afdakparkeerplek is beskikbaar. Die tuinarea beskik oor grasperke en plaveide areas met ou bome wat skadu voorsien. Daar is ook 'n verhitte swembad en 'n gym trim park is oorkant die pad.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Llewellyn T
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike personeel wat sorg vir skoon kamers en die beste ontbyt! Ons is hartlik ontvang en het dadelik tuisgevoel. Die kamers is baie skoon en net...
Sien meer
Mei 2026
Marian G
5.0
Baie goeie diens en verblyf. Baie volledig toegerus met die lekkerste ontbyt. Was 'n baie goeie ervaring en ek sal beslis dit my eerste opsie in Kimbe...
Sien meer
Feb 2026
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Calm and relaxing. Calm, relaxed and friendly personnel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Carl B
Besigheidsreis
5.0
Will definitely book again on next business trip. Excellent accommodation and great hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Charmara S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek vir 'n gesin met kinders. 75 on Milner is 'n pragtige, netjiese plekkie met alles wat mens nodig het. Veilige parkering. Heerlike ontbyt. Ons s...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 75 Milner Street, Memorial Road Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 75 on Milner Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

75 Milner Street, Memorial Road Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUCqRaDigIZ5vLWWuAa5vyRpdxLMqEbtQ1Vd4P8AFCGw15hMmzY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 75 Milner Street Memorial Road Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75448 24.76895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang