Kimberley Akkommodasie by 75 on Milner Lodge | LekkeSlaap
+16

75 on Milner Lodge

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley.

Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, gratis WiFi, platskerm-TV met DStv hotelpakket en 'n yskassie.

Daar is 2 gesinskamers en elk het 'n koningingrootte-bed, volledige en suite-badkamer, kombuis met 'n mikrogolfoond, sen 'n solderarea met 2 driekwartbeddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging.

Veilige afdakparkeerplek is beskikbaar. Die tuinarea beskik oor grasperke en plaveide areas met ou bome wat skadu voorsien. Daar is ook 'n verhitte swembad en 'n gym trim park is oorkant die pad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir 75 on Milner Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 75 on Milner Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 75, Memorial-weg Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0HFxKSoCebxS28hzZSf1IIGzoNkGoOOxDrSnJPCktRIZNBMCNu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 75 Milner Street Memorial Road Area 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.75448 24.76895
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za